Playlist
Jay Essentials
Apple Music Afrikaans
Tracks: 33113:30
Die beste treffers van die veelsydige Stoutseun van Afrikaanse pop.
Updated Jun 5, 2025
Tracks 33
- 1Afrikaans is Groot - Beste van 20242:59
- 2Afrikaans is Groot, Vol. 143:21
- 3Hoor Ons!3:51
- 4Afrikaans is Groot Vol. 153:03
- 5Jagtrip - Single3:18
- 6Dors - Single3:38
- 7Dans Die Vlamme Dood - Single2:53
- 8Ry Hom Soos 'n Rental - Single2:46
- 9Beste van J&L3:43
- 10Hardebaard Kuierliedjies3:04
- 11Afrikaans is Groot, Vol. 143:33
- 12Sing Vir Liefde3:19
- 13Mal Oor Jou3:55
- 14Solo3:21
- 15#Dis Hoe Ons Rol3:08
- 16Solo3:30
- 17Beste van J&L3:43
- 18Sing Vir Liefde3:22
- 19#Dis Hoe Ons Rol3:47
- 20Solo3:56
- 21#Dis Hoe Ons Rol3:09
- 22Beste van J&L3:11
- 23Solo3:47
- 24Naweeklyfie3:25
- 25So Lank Sal Ek Jou Liefhê3:55
- 26#Dis Hoe Ons Rol3:32
- 27So Lank Sal Ek Jou Liefhê2:54
- 28Lank Lewe Die Liefde3:04
- 29Solo4:03
- 30Beste van J&L3:20
- 31#Dis Hoe Ons Rol3:23
- 32#Dis Hoe Ons Rol3:30
- 33Hoor Ons!3:51
About this playlist
Stoutseun van Afrikaanse pop, Jay, het diep spore getrap met sy treffers en stout is eintlik net 'n ander term vir prettig. Maar moenie 'n fout maak nie... hy sing ook oor lewenslesse en liefde. Vir 14 jaar, as deel van boy band EDEN, was dit die een treffer na die ander. Hulle "Superhero" bly steeds een van die beste saamsing liedjies ooit. Toe volg sy solo albums en groot sukses met onder andere "Dis Hoe Ons Rol" en "So Lank Sal Ek Jou Liefhê". Tussendeur was daar duette saam met Lianie May wat so gewild, polsend en vol energie is. Van die snitte leef nou tydloos as volksbesit soos "Bonnie & Clyde", "Da Vat Hy" en "Naweeklyfie". Sy liefde vir sy land en mense is gestaaf met "Die Land" (saam met Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld en Ruhan du Toit). Jay is 'n swaargewig in die musiek-arena en sy talente ken geen perke nie.